send link to app

Advent Lofliedere


4.0 ( 4640 ratings )
Справочники
Разработчик Jaco Gericke
бесплатно

Advent Lofliedere op jou selfoon!
Die digitale van die liedereboek van die Sewendedag-Adventistekerk, met lirieke van al 481 liedere.

Met n klomp handige funksies soos:
- Soek n lied met sleutelwoorde of lied nommer
- Luister na n lied se musieksnit
- Dag- en nagmodus, en verskeie kleurskemas
- Willekeurige liedere
- Stoor gunstellinge en liedere wat jy graag wil leer
- Projekteermodus en Leesmodus
- Lanskapmodus vir tablette